Files
docker-compose_files/Piwingo/piwigo-data/piwigo/language/af_ZA/help/search.html
T
2026-09-18 20:29:17 -06:00

19 lines
785 B
HTML
Executable File

<h2>Soek</h2>
<p>Hierdie blad laat jou soek deur al die fotos op die gallery.</p>
<dl>
<dt>Soek vir woorde</dt>
<dd>Soek vir een of meer woorde binne die attribute wat verband hou met die fotos in die gallery. Gebruik * as 'n paskaart vir gedeeltelike ooreenstemmings.</dd>
<dt>Soek vir 'n outeur</dt>
<dd>Gebruik * as 'n paskaart vir gedeeltelike ooreenstemmings.</dd>
<dt>Soek deur datums</dt>
<dd>Kies 'n datum/of eind datum vir jou navraag. Laat die datum veld leeg as jy 'n "voor" soektog wil doen. Die jaar in die laaste veld moet in die volgende formaat wees : AAAA (i.e. 2004)</dd>
<dt>Soek in albums</dt>
<dd>Kies een of meer albums om te deursoek. Alle sub-albums kan deursoek word deur die ouer album te kies en die sub-album keuse te merk.</dd>
</dl>